// jy lees ...

Kortliks

Stiltetyd

In hierdie vertoning sal die gehoor die geleentheid hê om nuwe songs te hoor van Gian Groen se nuutste album getiteld Stiltetyd, met begeleiding van slegs sy kitaar en harmonica.

Die vertoning beloof om die gehoor op ‘n emosionele roller-coaster-ride te neem wat hulle sal laat verlang na mense wat hulle nie ken nie.

Breytenbach Sentrum, Wellington
3 Februarie
90 minute
Heinrich von Wielligh
Sel: 082 812 1112
Tel: 021 864 2574
E-pos: heinrich@heimat.co.za

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

No related posts.


Bespreking

Geen kommentaar vir “Stiltetyd”

Gee jou mening