In dié vertoning werk die bekroonde Odeion-strykkwartet en die gevierde pianis Albie van Schalkwyk saam om die intimiteit van die beste meesterstukke van die laat-romantiese era te ontsluit.

Die program bestaan uit Leoš Janáček se Strykkwartet no. 2, “Intimate Letters”, en César Franck se klavierkwintet.

Die komponiste se musiek toon nie enige ooreenkomste nie, behalwe dat die werke geïnspireer is deur buitengewone emosionele ontboesemings.

PROGRAM:

Strykkwartet no. 2 “Intimate letters” –
Leoš Janáček (1854 – 1928)
1. Andante – Con moto – Allegro
2. Adagio – Vivace
3. Moderato – Andante – Allegro
4. Allegro – Andante – Allegro

Klavierkwintet in F-mineur –
César Franck (1822 – 1890)
1. Molto moderato quasi lento – Allegro
2. Lento con molto sentimento
3. Allegro non troppo ma con fuoco

The Four and the One
Genre: Klassieke musiek
Taal: Veeltalig
Ouderdomsbeperking:
Tydsduur: 1 uur 10 minute
Kaartjies: R130
Plek: NG Moederkerk, Oudtshoorn
Datum: Vrydag | 10 Aug | 10h00

Klein Karoo Klassique 2018


The Four and the One


The Four and the One


2.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar