// jy lees ...

Kortliks

The Orange Guitar

The Orange Guitar is CH2 se nuutste album en hiermee bewys hulle hulle passie en liefde vir musiek.

Sedert Corneille en Leon saam begin speel het, is CH2 Guitar Duo se dinamiese energie, gekoppel aan hope talent, besig om nasionale sowel as internasionale aandag te geniet.

Die verhoogproduksie beloof om ‘n paar nuwe komposisies bekend te stel, maar die ou gunstelinge is ook nog daar. Dit is ‘n klassieke gevoel met ‘n latynse energie en meng daarby ‘n paar druppels flamenco en die geur van instrumentele pop en daar het jy dit – The Orange Guitar!

Cultivaria 2009

26 Sept 12h30
27 Sept 14h00
Moir’s Theatre (Ou Meul Teater)
70min, R100

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

Related posts:

  1. Klavier en snaar
  2. Blending passion with music
  3. Supercool
  4. Boetman is Bedônnit II: Expêt Avontuur
  5. Emo Adams en Bobby van Jaarsveld

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.

Switch to our mobile site