// jy lees ...

Kortliks

Toks sing volkslied voor wedstryd

Oud-Springbok stut Toks van der Linde sing môre die volkslied voor die rugbywedstryd tussen Suid-Afrika en Australië.

Gelukkig sing hy nie alleen nie, Karen Ferreira sing Nkosi sikelei’ iAfrika saam met hom.

Hou asseblief jou honde binne as jy naby Loftus Versfeld woon.

Op die stadium blyk daar nie enige sprake te wees van ‘n duo met Toks en Ras Dumisani nie.

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

Related posts:

  1. Na plekke waar engele sing
  2. Bure oppie bank
  3. Rekenaar ontdek – 1 500 jaar voor sy tyd
  4. Noudat slapende honde
  5. Seksuele wangedrag voor ambassadeur se deur gelê

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.

Switch to our mobile site