Kieslys

Close


*/

07 Junie
2018
Musiek
449 keer gelees
(*slegs web-weergawe)

Tranquility Base Hotel & Casino

Die Artic Monkeys het ’n groot klomp aanhangers verloor met hul sesde album Tranquility Base Hotel & Casino, al het hulle nog nooit so goed geklink nie.

Of eerder, Alex Turner se komposisies was nog nooit so oorspronklik nie. Hy het die groep se kommersiële aanslag ontspoor deur ’n suite op klavier te komponeer voor hy die res van die groep betrek het. Hulle het egter die leiding aanvaar en met ’n retro-futuristiese begeleiding vorendag gekom.

Die suite is wetenskapfiksie oorgedra as surrealistiese satire; oorspronklik, met die invloed van Father John Misty en David Bowie wat dik loop.

Tranquility Base Hotel & Casino sal jou verras of verwar. Soos enige behoorlike kunswerk, skud dit die fondamente van die samelewing se verwagtinge.

Tranquility Base Hotel & Casino


Tranquility Base Hotel & Casino


Tranquility Base Hotel & Casino


4




Gee jou mening







Gereeld gelees

11 Julie 2010
Musiek
Verklarende Afrikaanse Woordeboek
Die Verklarende Afrikaanse Woordeboek (waarvan die eerste uitgawe reeds 70 jaar gelede verskyn het) is die handwoordeboek waarin die grootste versameling trefwoorde in Afrikaans verklaar word.
08 November 2012
Musiek
Kort grappe
Jou ma is so kort, mens ...
27 November 2010
Musiek
Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte
Die vierde, uitgebreide uitgawe van Die Mooiste Afrikaanse Liefdesgedigte is nou chronologies georden, sodat lesers kan sien hoe die Afrikaanse liefdesgedig oor die afgelope eeu ontwikkel het.
24 Mei 2012
Musiek
Kort grappies
Wat is die verskil tussen ’n voël en 'n vlieg?
07 Januarie 2009
Musiek
Gedigte van Anell de Beer
Wat 'n groot voorreg om deel te kan wees, en immers ek is bevrees. Ons is almal oud genoeg, om in die more te wroeg.

Onlangse kommentaar

Gedigte van Evanthe Schurink | Roekeloos
2018-08-17 08:25:02
[…] Digters […]...
Die kykNET-Rapport Boekpryse 2018 kortlyste | Roekeloos
2018-08-14 12:05:32
[…] spoel, SJ Naudé (Umuzi)Die wêreld van Charlie Oeng, Etienne van Heerden (Tafe...
Susan Visser
2018-08-07 11:09:00
In 2012 het RSG 3 CD's uitgegee met "Die Gewildste Afrikaanse Gedigte" . My stiefpa (85) het die kl...

Advertensie

Hou jy van ons hulpbronne? Oorweeg asseblief 'n donasie in Bitcoin: 179nZqSyFmYPcvu4ZU733PgXBKUYXcy9DD | Ons toets tans ’n kode om wiskundige probleme op te los met behulp van gebruikers se blaaiers; om nie afhanklik te wees van advertensies nie.