Kieslys

Close


*/

11 Augustus
2018
Musiek
155 keer gelees
(*slegs web-weergawe)

Tuur Florizoone Solo

Tuur Florizoone is ’n befaamde Belgiese trekklavierspeler wat bekend is vir die flair waarmee hy die instrument bespeel, asook sy boeiende verhoogpersoonlikheid.

Tuur Florizoone is ’n befaamde Belgiese trekklavierspeler wat bekend is vir die flair waarmee hy die instrument bespeel, asook sy boeiende verhoogpersoonlikheid. Hy het ook bewys dat sy ongewone instrument in staat is om veel meer as net die gewone sentimentele deuntjies, wat jy gewoonlik op Europese straathoeke hoor, te speel. Sy musiek strek oor ’n verskeidenheid van genres, insluitend jazz, wêreldmusiek en kontemporêre musiek.

Dié spesiale vertoning word aan die Klein Karoo Klassique-gehore gebring deur die Vlaamse verteenwoordiging in Suid-Afrika.

Met Tuur Florizoon (Trekklavier)

Tuur Florizoone Solo
Genre: Trekklavier
Taal: Veeltalig
Ouderdomsbeperking:
Tydsduur: 1 uur 10 minute
Kaartjies: R130
Plek: NG Moederkerk, Oudtshoorn
Datum: Saterdag | 11 Aug | 18h00

Klein Karoo Klassique 2018


Tuur Florizoone Solo


Tuur Florizoone Solo


2.5




Gee jou mening







Gereeld gelees

11 Julie 2010
Musiek
Verklarende Afrikaanse Woordeboek
Die Verklarende Afrikaanse Woordeboek (waarvan die eerste uitgawe reeds 70 jaar gelede verskyn het) is die handwoordeboek waarin die grootste versameling trefwoorde in Afrikaans verklaar word.
08 November 2012
Musiek
Kort grappe
Jou ma is so kort, mens ...
27 November 2010
Musiek
Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte
Die vierde, uitgebreide uitgawe van Die Mooiste Afrikaanse Liefdesgedigte is nou chronologies georden, sodat lesers kan sien hoe die Afrikaanse liefdesgedig oor die afgelope eeu ontwikkel het.
24 Mei 2012
Musiek
Kort grappies
Wat is die verskil tussen ’n voël en 'n vlieg?
07 Januarie 2009
Musiek
Gedigte van Anell de Beer
Wat 'n groot voorreg om deel te kan wees, en immers ek is bevrees. Ons is almal oud genoeg, om in die more te wroeg.

Onlangse kommentaar

Gedigte van Evanthe Schurink | Roekeloos
2018-08-17 08:25:02
[…] Digters […]...
Die kykNET-Rapport Boekpryse 2018 kortlyste | Roekeloos
2018-08-14 12:05:32
[…] spoel, SJ Naudé (Umuzi)Die wêreld van Charlie Oeng, Etienne van Heerden (Tafe...
Susan Visser
2018-08-07 11:09:00
In 2012 het RSG 3 CD's uitgegee met "Die Gewildste Afrikaanse Gedigte" . My stiefpa (85) het die kl...

Advertensie

Hou jy van ons hulpbronne? Oorweeg asseblief 'n donasie in Bitcoin: 179nZqSyFmYPcvu4ZU733PgXBKUYXcy9DD | Ons toets tans ’n kode om wiskundige probleme op te los met behulp van gebruikers se blaaiers; om nie afhanklik te wees van advertensies nie.