Die befaamde violiste Zanta Hofmeyr en Miro Chakaryan voer ‘n opwindende program van virtuose vioolduo’s uit.

Hulle deel hul liefde vir die instrument met ‘n musikale dialoog deur werke van Wieniawski, Sarasate, Leclair, Sjostakowitsj en Moskowski. Die pianis Laetitia Orlandi tree saam met hulle op.

Met: Zanta Hofmeyr, Miro Chakaryan, Laetitia Orland

Musiek: Zanta Hofmeyr, Miro Chakaryan, Laetitia Orland

Vervaardiger: Iluminar Productions

Two violinists
Genre: Klassieke musiek
Taal: Afrikaans, English
Ouderdomsbeperking:
Tydsduur: 1 uur 30 minute
Kaartjies: R130
Plek: Kunstetrust-Odeion, Bloemfontein
Datum: 11 Julie 13:00, 12 Julie 13:00

Vrystaat Kunstefees 2018


Two violinists

Zanta Hofmeyr
Zanta Hofmeyr


Two violinists


2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar