André Schwartz se laaste album was Swing and Big Band.
Nou kan André in sy drie gunsteling-genres in een vertoning gehoor word: Sy oorspronklike en geliefde Afrikaanse treffers; die rykdom van ‘n musikale repertoire en die bekoring van die Big Band treffers.
Gariepfees 2012
Genre: Kontemporêre musiek
Prys: R95
Taal: Afrikaans & Engels
Vervaardiger: André Schwartz Marketing
Datum: Vrydag 31 Augustus, 20:00
Tydsduur: 80 minute
Plek: WHAG, Kimberley



Bespreking
Geen kommentaar vir “Uiteindelik swing ek – André Schwartz”