
Wat laat jou hart gloei? Jou laat voel of jy letterlik spontaan kan “combust”?
In haar splinternuwe vertoning, Vlambaar, vier Sarah Theron haar passie deur vertelling en musiek. Sy “belt” haar “torch songs”, kla met die “blues” en vertroos met volksliedjies.
Met: Sarah Theron & Lucas Heinen
Teks: Sarah Theron
Regie: Pedro Kruger
Plek: Die Boer Restaurant Teater- Durbanville
Datum: Vrydag 26 Julie om 20:00
Prys: R 100
Taal: Afrikaans & Engels
Lewer kommentaar