Biltong, vye en bloukaas, romerige biltongsop, varsgebakte brood of dalk ’n biltong potjie.

Kuier vanaf 27 tot 29 Julie 2018 by die Rambler’s-klub in Bloemfontein vir ’n lekker fees. Kos, demonstrasies, vermaak, lekker kuier en vele meer.

(via Kookkuns Biltong Vrystaat Biltongfees)

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar