SA vrouens meer konserwatief?

In Graz, Oostenryk, is daar tans ´n retrospektiewe uitstalling van Rudi Gernreich, die ou wat in 1964 die eerste monokini ontwerp het, en sodoende gehelp het om die bostuklose mode te inisieer. Soos almal weet, het dit nooit in SA posgevat nie. Die ooglopende verklaring (post-94) is natuurlik dat Suid-Afrikaanse vrouens gewoon te preuts is [...]

Tradisie nou wettig

Tradisionele troues ontvang nou die nodige respek wat dit toekom. Sedert verlede week is tradisionele troues uiteindelik wettig in Suid-Afrika. Die nuwe wetgewing omskryf ´n tradisionele troue as onderhandel, gevier en voltrek binne die sisteem van ´n inheemse Afrikakultuur. Dit sal ook help om die status te verhoog van vrouens en kinders binne hierdie kulture. [...]