Roekeloos.co.za Openbare Forums
publieke menings, publieke moderators
 
 FAQFAQ   SearchSearch   MemberlistMemberlist   UsergroupsUsergroups   RegisterRegister 
 ProfileProfile   Log in to check your private messagesLog in to check your private messages   Log inLog in 


 
Web www.roekeloos.co.za

gedigte

 
Post new topic   Reply to topic    Openbare Forums Forum Index -> Digters Anoniem
View previous topic :: View next topic  
Author Message
pieterh10
Suigeling


Joined: 20 Mar 2008
Posts: 12
Location: bloemfontein

PostPosted: Tue Mar 25, 2008 11:56 am    Post subject: gedigte Reply with quote

wanneer create ons 'n forum waar opkomende digters se werk geplaas kan word en deur die publiek geevalueer kan word dit kan 'n great forum wees waar almal kan lees en kritiek lewer
Hier is een van my gedigte
Lewer asseblief kommnetaar

Die Laaste Hawe

Veilige hawe strek voor my uit
Onbekende wee le strak uitgesprei
Gemoed le vas geboei
In die laaste hawe
Verterk le baie traag
My lewe is nou weg
My laaste pas wat ek moet vat
Hierdie is my laaste hawe
Onbekende reise
Na op my afdraende pad
Onbekend le my wee
Wat die lewe aan my verdeel
Die laaste hawe
Kruip ek veilig weg
Versteen in my eie tyd
Tog hamer tyd verby
En stadig moet ek aanskuif
En verlaat my laaste hawe
Op my reis na my eie dood
Hartseer staar ek na die laaste hawe
En weet my reis is nou net genade
Back to top
View user's profile Send private message Send e-mail
ZZ-Sputnik
Forumrot


Joined: 17 Mar 2005
Posts: 1375
Location: Gauteng

PostPosted: Tue Mar 25, 2008 8:18 pm    Post subject: Reply with quote

Ek het die gedig by digters anoniem, geplaas en jou toegang daar gegee...

Welkom Pieter!
_________________
***************************************
Back to top
View user's profile Send private message MSN Messenger
minamoo
Suigeling


Joined: 17 Oct 2007
Posts: 35

PostPosted: Wed Mar 26, 2008 8:50 am    Post subject: Reply with quote

Pragtig Pieter Very Happy
Back to top
View user's profile Send private message
Jacky
Modderwater


Joined: 01 Oct 2006
Posts: 707

PostPosted: Wed Mar 26, 2008 4:19 pm    Post subject: Reply with quote

stunning gedig pieter!
_________________
" Life may not be the party we hoped for, but while we're still here we may as well dance."
Back to top
View user's profile Send private message
pieterh10
Suigeling


Joined: 20 Mar 2008
Posts: 12
Location: bloemfontein

PostPosted: Thu Mar 27, 2008 1:59 pm    Post subject: naggeluide Reply with quote

Hier is nog een van my gedigte

Soos die sterre l en wag
Vir die afbreek van die dag
Die maan wat insluip in sy prag
Die honde wat in afwagting wag
Die rooklose trein s net nag
Die dooie stilte wat asem ophou
En die naggeluide wat saggies opbou
Tot n smeulende gelag
Wat jou siel meesleur tot laat in die nag
Dan bars die simfonie los van die lag
En jubel vir die dag wat verkas
Naggeluide ontplof met n harde slag
Krieke wat saggies wals oor jou gras
En hulle viole huil deur die nag
So het ek gel en wag
En elke dag na jou gesmag
Tot jy jou liefdeslied in my hart volmag
Bars my siel hele dag met sierlike prag
Laat my lewe omdat jy my met liefde vermag
In stilte het ek lank gewag
Tot jy jou swanesang saggies in my oor besing
Dan bars ek soos die nag met n nuwe begin
En dit alles is geskep deur die Almagtige se krag
Back to top
View user's profile Send private message Send e-mail
pieterh10
Suigeling


Joined: 20 Mar 2008
Posts: 12
Location: bloemfontein

PostPosted: Thu Mar 27, 2008 2:06 pm    Post subject: ek het gelief die las Reply with quote

hoop julle geniet my gedigte

Dra die las

Ek het gelief die las
Heeltyd na jou gejag
My geneem op onbekende wee
Waar jy my somtyds laat ween
Met n ruk het jy my gepluk
Tot teen die been
My besef dat ek moet dra die las
En jou nooit weggepak in n tas
Strompel het jy my laat verkas
En dan weer genooi as jou gas
My liefde gebind met jou siel se gare
Was ek baie verlore tussen die drade
Jou seine het my op verdwaalde spore
Moedeloos gestoei en verlore
Sleur jy my mee in rasionele denke
In vervoering oor al jou wenke
Smokkel jy my gedenke
Sleep jou siel my saam op jou vlerke
En beleef ek genoegsame wenke
Ek het gelief die las
Want oorwining was in my kas
Back to top
View user's profile Send private message Send e-mail
pieterh10
Suigeling


Joined: 20 Mar 2008
Posts: 12
Location: bloemfontein

PostPosted: Thu Mar 27, 2008 2:18 pm    Post subject: onder die suiderkruis Reply with quote

Onder die suiderkruis le ek en staar
Verdwyn in n wereld van fee en prinse
En hou die suiderkruis as my anker
Vergete in n benewelde brein
Verslete tussen vergange jare
Dwaal ek soos skape deur my dae
Vlug my brein na jubel jare
Danse met prinse en fee
Konings en koninginne
Wat rondom my vee
Knipoog die maan
Want hy ken my vergange dae
Toe oe dans ek met my verlange
Onder die suiderkruis waar ek le en staar
Wals my gedagtegange na vervloe
Meerminne speel om my voete
En sprokies rol af in die gange
Onder die suiderkruis waar my anker le
Ruk die lewe my terug
Glimlag ek verlore
Oor die vegange se dae
Treur my siel na n tydperk verlore
Dit was my nooit beskore
Back to top
View user's profile Send private message Send e-mail
Jacky
Modderwater


Joined: 01 Oct 2006
Posts: 707

PostPosted: Thu Mar 27, 2008 3:23 pm    Post subject: Reply with quote

wat kan ek s? - jy het dit!! Wink
_________________
" Life may not be the party we hoped for, but while we're still here we may as well dance."
Back to top
View user's profile Send private message
pieterh10
Suigeling


Joined: 20 Mar 2008
Posts: 12
Location: bloemfontein

PostPosted: Thu Mar 27, 2008 3:42 pm    Post subject: Jou Liefde Reply with quote

Jou siel laat my verlore
Dwaal in vergane stede
Laat my liefde smag na more
Vergeet nie gister se vuur
Lewe vir elke uur by jou
Laat verdwaal op nabye planete
Verskietende ster so gou verby
Smeek ek na more
Om jou in my liefde te vedrink
Smag my wese na jou verlore uur
Dwaal my gedagtegang na gister se kleef
Soek ek gebed by jou na n liefdesvuur
Kan nie lewe sonder jou vuur nie
Jy is die lewe wat aanvuur
En lewe vir ons liefdesuur
@Pieter Henning
Back to top
View user's profile Send private message Send e-mail
pieterh10
Suigeling


Joined: 20 Mar 2008
Posts: 12
Location: bloemfontein

PostPosted: Thu Mar 27, 2008 3:52 pm    Post subject: so bly Reply with quote

ek is so bly mense lees nog gedigte dis goed om te weet daar is nog lewe in die digkuns
Back to top
View user's profile Send private message Send e-mail
Display posts from previous:   
Post new topic   Reply to topic    Openbare Forums Forum Index -> Digters Anoniem All times are GMT + 2 Hours
Page 1 of 1

 
Jump to:  
You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot vote in polls in this forum


Powered by phpBB © 2001, 2005 phpBB Group
Protected by Anti-Spam ACP