Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

Waarom baklei?

Waarom so baklei?
Het ons nie al genoeg gely?
Deur modder, deur turf.

Waarom so baklei?
Di's net ons wat daaronder lei.
Wees sterk, wees sterk.
Ons sal jou daardeur trek.

Waarom so baklei?
Moenie so baklei!
Di's ons wat daaronder lei.
Ons is nie klei.

- Carol-Ann Steyn

Doppie

Die doppie proe so lekker
Want hy maak so lekker,
Lekker soos 'n cracker.

Ons is moeg,
Moeg geswoeg, moeg geploeg.
Gaan ons nog lank so sukkel?
Ek is moeg, moeg gesukkel.

Ek is moeg probeer.
Waar is die geweer?
Nee wag, ons moet seker weer probeer!

Bring daardie doppie.
Asseblief, nog net een proppie,
Vir hierdie seer koppie.

- Carol-Ann Steyn

Pa en Ma se Seun

Jy is ons seun
Klaar met die dinge van 'n kind
Onthou ons is steeds daar om jou te ondersteun
En jy is steeds aan ons gebind.

So trots, so trots
Ek en jou Pa
Julle het nog nooit gebots
Jy en jou Pa

Die Heer sal jou seën.
Jy is 'n goeie seun
In murg en been
En dit is geen leun.

- Carol-Ann Steyn

Waarom

Waarom so gou?
Waarom nou?
Daar was nog so baie wat ek nog wou sê
Ek wens ek kon nog 'n rukkie by my Moeder lê
Daar is nie nog 'n Moeder soos jy.
Moeder jy het jou lewe aan ons gewy.
Altyd daar om ons te bewaar.
Vir ons was Moeder altyd daar.

- Carol-Ann Steyn

Dankie

Dankie liewe Heer.
Aan U liefde is daar geen keer.
Dankie Heer vir al die gebede,
Vandag, môre en ook die verlede.
Dankie Heer vir almal wat omgee,
Bewaar elke een op sy of haar weë.

- Carol-Ann Steyn

Die Son

Hy is tog so mooi,
En tog so fraai.
Warm en in rooi getooi,
As ek hom net vir jou kon toedraai.
Vasbind met 'n dik strik,
Vir jou stuur en sê.
"Dê, die SON."

- Carol-Ann Steyn

To My Mother - THE BEST MOM EVER

Mom, u are my most precious gift ever.
you were always there.
When our knees needed bandaging
and to read our favorite stories over and over.

I want to thank you, Mother,
for your patience
your encouragement
your strength
your generosity
your unswerving love
and for those six little words
that helped me through
so many trying times.

Although we had to lay u to rest,
I just want to say
"I LOVE YOU, YOU'RE THE BEST!"

- Carol-Ann Steyn

My Moeder

Moeder, ons mis jou oneindig.
Dit is tog so moeilik om te glo,
Ons ou Moedertjie is nou daar bo
Ek wens dit alles kan nou eindig.

As ek tog net die tyd kon terug draai,
en sê "Ek het Moeder tog so lief!"
my Moeder was die beste,
maar die dood is soos 'n dief.
Hy vra niks, en gee net seer.
Alles is nou buite beheer
En nou is ons liewe Heer in beheer,
En ek weet daar was geen keer.

Ek wil net sê,
daar waar my Moekie nou lê.
"Moeder, jy word vreeslik gemis en ek het jou tog so lief."
Al wat ek nou nog oor het is hierdie brief.

- Carol-Ann Steyn

Vi Altyd Stil

My Moeder is nou vi altyd stil.
Dit was net die Heer se wil.
My hart soek vrede in 'n droom,
Moet ek swyg en sonder jou droom?

Jou stem, nou vi altyd stil.
Ons was aan mekaar gebind,
Soos vygies met 'n lint.
Moeder dit was nie jou wil.

Jou stem nou vi altyd stil.

- Carol-Ann Steyn

Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner