AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Gedigte kan HIER gestuur word. Digters AnoniemForum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.Digters Anoniem ... Cecilia FerreiraHierdie is 'n reeks amateur selfportrette gedoen met my goedkoop digi en meestal photoshop. Ek geniet dit om fotograaf én model te speel, daar is geen ongemak tussen die lens en die subjek nie ... daar kom baie na vore met hierdie tipe chemistry. Die foto's is 'n venster na my donkerte. Ek is vriende met my intensiteit, mense vind dit dreigend. Ek hoop die foto's het nie slegs subjektiewe mening nie en dat daar ten minste visuele plesier aan die kyker gebring word. Bloedrooi | Groot Verwagtinge | Karakter | Kriewel | Lê | Lipstick | 'n Nuwe Dag | Scream | Secret Screams | Skreeu | Spieël | Swart en Wit | Treur | Verbode Vrug | Vroetel |