Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

Alles vir jou Jp VA

My liefde was dood vir jare en jare
Ek het jou ontmoet en my liefde het verhelder
Jy is my hart en my bloed, jy maak my gelukig al baklei ons aanhoudend. Ek wil jou alles gee wat ek het ek wil jou alles wys. Wees myne vir ewig en altyd, wees lief vir my en gee my alles. Ek sal die see vir jou gee ek sal al die berge vir gou gee en ek sal die onmoontlk vir jou gee.
Al wat ek van jou soek is jou liefde en eerlikheid.
Jy is my lewe jp Ek sal jou nooit verloor nie ek gaan jou alles gee ...

Cherise Pawson

Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner