AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Gedigte kan HIER gestuur word. Digters AnoniemForum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.Digters Anoniem ... prostituuthulle besing jou lof en praat net mooi net goed grond onder jou is heiligdom en word eiendom van adelle draai en swaai met vuurige sjarme en swier jy word elke dag minuut, sekonde verafgod nie hulle sien wat onder glinsterings wegkruip benede gemaakte gekoopte gesteelde plastiese prag staan en vrot - Christopher van Dyk |