Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

Sintuie vs Herinneringe

Snaaks hoe die natuur teen mens draai,
Hoe sy geure en plekke 'n ou verraai;
Jy wil nie onthou nie en jy wil nie terug kyk nie ...

Dan kom die lente met sy bloeiselgeure en jy onthou die piekniek,
Onwillekeurig, maar tóg!
Die wintergras daar op die groot veld.

Die aandlug vars in jou gesig is die partytjies van jou jeug,
Die vriende wat seergemaak het, maar tog vassteek in jou hart/d.
'n windjie hier was 'n wyntjie daar en die trane daarna.

Die herfsblare wat val grond toe soos jou destydse verweer,
En dan die koue wat ys soos jou vertroue,
So met elke terugslag en elke grynslag!

So is die vrugte in die somer,
Die lemoene is soet en die pomelo's is suur ...
Maar hulle lyk dan so eenders.

Die alleenwees van toé kom met elke druppel reën
Volwassenheid in die seer en van die herinneringe bly altyd een ...
Een staan uit en een is die as waarom alles wentel.

Wat is joune?

Claire Celine Bell

Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner