AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Gedigte kan HIER gestuur word. Digters AnoniemForum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.Digters Anoniem ... Die SielDiep in die siel van 'n mens wat lag. Ons wys mense net ons goeie kant, Nie ons gekompliseerde onberedeneerde kant nie ... Net ons mooi voorbeeldige geoefende kant? Netnou is ons dalk vankant gemaak, deur Van wie? - Coen Cloete |