Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

Iemand goed

Want Jy is hier by my
Jy wil altyd hier bly
As die maan opkom en die son insluk
As Jy langs my le en die donker weg druk
My berge kan val maar ek bly staan
My lewe kan spreek deur dade ek gaan, weer sing
      weer speel
      weer saam met Jou deel

Ek gaan, weer bid
    weer luister
    weer dink
    soos iemand goed

My vriende verander, my familie is vreemd
My lewe is vol twyfel, my toekoms lyk bleek
Ek eet Jou woorde en verstuk in Jou krag
Jy haat my trane, so jy dwing my om te lag
sodat ek, weer kan sing
    weer kan speel
    Jy is die God met wie ek alles wil deel
    'n voorbeeld van Iemand Goed

Somtyds wil ek aleen staan
Soms kan ek nie bid
Somtyds word ek versmoor deur vrees en verstaan
Ek hoef nie, want U is God en ek's U kind

Alles is partykeer net te veel
Ek kan nie eers asem haal nie
Alles is soms net buite my beheer
Dan val ek op my kniee neer,
   Om weer te bid
   Om weer te sing
   Om weer my laste na U te bring

   Om meer te gee
   Om meer te voel
   Om meer te leef
   Soos U dit bedoel
   In U beeld, as Iemand Goed

- Liza Csajaghy



Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner