Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

as jy kan

sal jy kan blom
tussen klip en grint
wat jou om moedswil
skaad, kan skend?
sal jy kan vrug dra
tussen doringstruik
jou doelbewus met bloed
bedruip?
sal jy kan reënboog wees
in dor woestyn
waar hoon, verraad
jou sagte kelkblaar skaad?

às jy kan
is in jou kern ingebed
My beeld, My gees
EK

Elise Grobler

Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner