Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

Deurmekaar

In ´n wonderlike warboel
Ongesond is ons lewenslus
Mense langs die pad verloor
Die lewe is so vol skoor
Ons soek in die mis die koel
Deurmekaar staan ons heen
Almal op sy eie lewensgrond
Die menswees is ongesond
Honde kou geen meer been
Ons is, ons was, ons sal wees
Deurmekaar in die lewensbaan
Mensesiele is aleens ongesond
Soos engele sonder vrees
Deurmekaar en ongesond
Dit alleen my vriend
Die mens en kind kat en hond
Is alleen ons lewenslied

Marelize Fourie


Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner