Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

Die Saambou Gebrou

Ek staan hier in ´n lang, lang tou,
Voor die Saambou Bank gebou.
Hier voor my ´n omgekragte ou,
En agter ´n ou Tannie, so byna byna flou.

Die ou (voor my) sê, "wat ´n groot gebrou,
Net toe my geld opraak.
Toe moet die blêddie bank vou.
Wat moet ek nou doen, vra ek jou?".

Ek wou nog praat toe sê hy;
Vir die man voor in die ry.
"Dink jy darem ons sal nog,
Ons geld uit die plek uitkry?"

"Ek ding" sê die ou voor hom,
"Ou Trevor sal iets doen.
Dit is mos nou net die tyd,
Om dinge te versoen."

Ek sien ´n ander ou, wat knyp so wat hy kan.
Hy raak toe sommer knorrig, Koekemoer was sy van.
Maar meteens begin hy glimlag, hy lyk to alte bly;
Tussen al die geboue, ´n piepie plek gekry.

Die out Tannie instussen, papsop nat gesweet,
Sy sê toe skielik, "Demmit ek moes dit tog mos weet ...
Ek het vanoggend in my haas,
My bankkaart tuis vergeet".

Gelukkig, by die huis, veilig in ´n kluis.
Is daar ´n paar Rand gebêre net "incase".
Ek kan my sterre dank.
Hier waar ek staan voor die Staantou Bank.

Eddie Hoffman
15 Februarie 2002


Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner