Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

Hoop

Sê nou dat ek en jy,
deur hartseer trane,
sonder maskers,
met verskille,
mekaar kan kry?

Wat daarvan as
ek jou aanvaar,
jou liefde ontvang,
jou my liefde laat sien?

Hoe sou ons dit verklaar,
as God, die gewer van liefde,
selfs ten spyte van
my en jou en ons,
die liefde laat oorwin?

Illge Stumke-De Beer

Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner