Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

(ongetiteld)

´n Moeder so verfyn
´n bondeltjie so klein
´n asempie;
so kosbaar en rein.

Verwek deur die kosbaarheid van liefde
En gegee deur die Liewe Heer
Sodat ek hom moet versorg
En alle mooi dinge moet leer.

Om van my ´n moeder te maak
Het my diep geraak.

My die tyd was nie reg
En hy moes om sy lewe veg.
God het beheer gehad
En my alleen gelaat.

Die Heer het van my geneem
My kosbare seun
Maar in my hart weet ek
Dat God ons albei liefhet.

Hartseer; ja....
Maar nie vergeld
Ek weet vandag
God sal my help.

- Illonae


Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner