Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

Midwintersnag-nagmerrie

titanies gesink, mense verdrink
dan meer gek:
die bootjie lek!

- IMANO

Dood van ´n seksgodin

marilyn
droomvrou
met jou soepel lyf,
jou blonde kuif het jy mans verlei, verlaat
maar tog was ´n Kennedy nie die remedie
vir kwaad wat in jou skuil
toe jy pruilmondjie en al
in die naald van ´n dwelm
val

- IMANO

Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner