Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

berg

sou ons kon ontsnap
ek van hier
en jy van daar
waar sou ons vlug
om hierdie liefde
vir ewig te bewaar.
ek sou steeds ek wees
en jy altyd jy
omdat ons mekaar lief het
gaan nie die afstand oorwin
daar sal altyd 'n slang wees
in ons ti-bet.
die nag sal 'n dag sien
ek sal jou hart breek
jy sal my haat
jou oë sal groen word
om net sleg te sien
en ek sal jou daaroor verlaat.
so kom ons dans
'n laaste keer
iets tussen tango
en 'n mars vir die dood
want 'n berg is 'n berg
al is ek lief vir jou.

Isolet Landey

Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner