Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

Test Tube

die oomblik van vreugde
was gevul met wesenlike
pyn ...
en ek doen dit
vir my eie gewin ...
ek word 'n Christen
net vir nou
en hoop dat God
my nou sal hoor
naalde en pille
operasie tafels en laboratoriums
ligte en onderdrukke vreugde
borrel in my menswees ...
net vir nou glo ek vas
dat die saad en eier wat buite
my bevrug word
die antwoord is op my geluk
salig bewus onderdruk ek die waarheid
en as die pyn te erg word
vloei my geluk helder rooi ...
en ek weet weereens dat ek moet betaal
vir my sondes van lank gelede ...

- Jackie Waters


Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner