AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Gedigte kan HIER gestuur word. Digters AnoniemForum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.Digters Anoniem ... Ek het oorleefNoudat die ergste verby is en niemand meer pik aan my vel nie,
is daar pyn wat nie weggaan nie. Die eerste keer wat die bom gebars het, het ek gewonder of julle nie liewer ´n onbetaste deel van my sou moes verkwansel nie. - Jacques |