Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

wegsteek plek

'n rippel op die water
'n glinster deur die glas
Gebroke.
in 'n oomblik gelas en
Inmekaar gepas
Wasem op die spieël
'n kol op die muur
Liggies liggies, versigtig
Weggevee.
skoon gemaak en blink gepoets
maak toe, steek weg
die lelik, die moeilik,
die hart seer

- Jakobi Coetzee

Pers trane

Die Jakarandas huil pers trane
tot die trane op is en voete
kan trap en die helder kleur
Na bruin kan keer,
die Son skyn skerp
Spot die spatsels pers wat hang
En wag.
Om te val.
Strate toe gemaak met 'n kombers -
Een van koning's pers
Waar onder
die grys wegkruip

- Jakobi Coetzee


Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner