Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

Wêreld Vrede

Staan stil en keer terug,
Terug na die onskuld en weerloosheid van 'n kind
Terug gebring na die besef dat ons meer is
Meer as net dier.

Kaalvoet, snotneus en grootoog
Die verwondering van dinge onbekend
Die vrees van dinge bekend
Soos 'n spons suig hulle reg en verkeerd op,
soos water.

Terug na die besef dat vandag se volwassene gister se kind is
En 'n produk is van eergister se volwassene

Ons plig is om te leer en te deel wat reg is..

Om ons wereld na lefde te lei moet ons
weer kind word
Kind word en leer om te vertou, leer aanvaar en leer lief hê
sonder voorwaardes

As ons vandag se kind van liefde leer
Ken more se volwassenes dit ook

En oormore se kinders sal,
'n nuwe wereld met liefde vrede en geluk
vervul.

Jaycee

Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner