Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

Die Ware Afrikaners Land

Gee my 'n nasie van krag en geloof,
Wat enige struikelblok kan trotseer.

Gee my 'n volk van passie en vlam,
Wat hul vaderland nie sal verraai.

Gee my 'n pragtige vlag,
Wat ek sal bly wees om te waai.

Gee my 'n leier van wil en trots,
Wat voor niemand buig of beef.

Gee my 'n land wat ek voor sal sterwe ...

Gee my die ware Afrikaners land.

Jean-Martin Louw

Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner