Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

Bosgeluide

In die verte sien jy liggies in die donker gloei
Die stilte, donkerte en sterre kan jou boei.

Ver van enige stadsgeluide of geraas
Hoor jy net die diertjies in die bos,
opsoek na kos.

Sou dit wees soos dit in Eden was,
voordat TV's, rekenaars vir ons
geword het, 'n las?

Verseker was Adam en Eva sonder
Al die hedendaagse stres,
Die een groot pes.

Sou hulle in vandag se tyd
Kon oorleef
Waar mense uit vrees vir
Misdaad beef?

Gelukkig is daar darem nog die wye veld
Waar voëltjies koer , krieke kriek
En paddas kwaak.

Jo Anne Venter

Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner