Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

Vrye vlug

(vir my Prinses, Lucy Wolmarans)

Jou Arend gaan met jou op sy vlerke sweef
saam gaan ons warm lugstrome beleef.
In hoë sirkels die blou lug tart,
die liefde witwarm in die arend se hart.

Die arend sal jou soos goud bewaar
terwyl ons in die uitspansel baljaar.
Dan aarde toe sweef
met jou aan sy groot vlerke vasgeweef.

Saggies gaan ons land
by die arendsnes op die krans se kant
En in die namiddag son se strale....lou
gaan die Arend liefdesvlerke om jou vou.

- Johan Visser


Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner