AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Gedigte kan HIER gestuur word. Digters AnoniemForum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.Digters Anoniem ... My kind ek is so jammerEk kielie jou magie en jy kraai van die lag, Jy is my alles, my nommer 1. Jy red my lewe, My kind ek is so jammer Wees net van een ding seker, ek sal jou nooit laat val, ek sal jou leer vlieg Mamma sal seker maak dat jy nooit weet hoe 'n hok van binne lyk nie. Vir nou speel ons en raak weg in jou verbeeldingswêreld, jy gee my vrede - Jo Jooste |