Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

Herdenking

sonder keer nes al die verse van weleer
word geheimenisse bekentenisse verbintenisse
getrou jaar na jaar na die oppervlak gebring
altoos so doelgerig geroep in herinnering

hier langs die kus van treurigheid
fabriseer ek somber verse in gebrokenheid
van liefhÍ met futiele volharding
terwyl drome glip deur gebreekte nette
nes ons datums ultimatums infinitief verstrooi
soos korrels sand uit my reddelose greep ontnap

jou spore spring die getye altyd vry
fossileer dit later in onthouding
bÍre ek dit later binne my hart as kastyding

so bly jy my eb en vloei
ewig deel van alles wat uit my bloei

Kelvin Knowles

Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner