Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

Broere

Hier's die sleutel, ry
maar net jy, nie sy

Hou jou mond, sus
jy's dalk uit BelgiŽ nou
hier in Afrika, maar net 'n vrou

Koekie Lubbe

Wat weet jy?

van die outa wat bloed oppie stoep
vannie wit kinder se kierieklop
shame, hy vee alles op

toe al orals bloedkolle en skaamte
vir my wit geraamte

Koekie Lubbe

In watse taal?

kan mens die beste sÍ
hoe sy hart nou lÍ?
Afrikaans Engels Duits Latyn
zo ging het refrein
Nu reeds donkiejare Vlaams

Hebreeus was net 'n stepping stone
en allie tyd: I wanna go home

Koekie Lubbe

Issie Kaap Hollans?

ek in my ivory tower hier
in het vlakke land mijn Vlaanderen land
jy gryp my aan my keel
en spoeg my hart
eit oppie Cape Flats

Koekie Lubbe

Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner