AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Gedigte kan HIER gestuur word. Digters AnoniemForum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.Digters Anoniem ... Ons ongebore babaOns het gedink dit is 'n wind Dit is onmoontlik om te beskryf Dankie liewe Heer vir ons nuwe lewe Hy het haar vir ons geleen O Heer, O Heer, dankie liewe Heer SmagHet jy al gevoel jy is stoksiel alleen Waarna soek jy of smag jy? Klim in my hart, en hou my vas Werk, WerkElke dag tussen vier mure is ek besig om ander mense te verryk Kan nie wag vir my etensuur onder die wilgertak Dit is amper toe maak tyd, ek moet vinnig dink Alaml se magies grom en wil net laat los More is nog 'n dag |