Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

Saggies

Saggies huil
saggies sluk, onder die duvet
hartseer dreun in my ore
maar
niemand mag hoor nie
en tog
skree ek dat iemand luister diep binne
is dit leeg
leeg leeg
en tog is my kussing
dryfnat
soos weke lank se reën wat opgedam het op 'n verslete
nagelate sement stoepvloer
ek maak my oë toe en bid
Saggies

- Liewe Lemoen



Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner