Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

God bo alles

Ek het goed begin
My hart weggegee
en Hy het dit aanvaar
Ek het beloftes gemaak
Alles was so maklik...
- U is genadig

Twee jaar en U was naby my
maar ek wil 'n meer "exiting" lewe lei
Ou gekry en U tweede geplaas
Hy is nou my baas
- U weet alles

Verlief en blind
In die see en in die wind
Manipulasie was sy houvas
Ek wou my net skoonwas
- U is in Beheer

Ek het U stem weggebêre
My lewe "geniet" sonder skuld
Drie keer probeer terug draai,
maar elke keer die waarheid weer verdraai
- U is liefde

Vierde keer en ek staan vas
God het vir my 'n engel gestuur om my op te pas
Hartgebroke,
maar geesvervuld
- U voorsien

Hy is nou myne
Ek is nou Syne
Seën my Vader
GOD BO ALLES

- Madeleine van Zyl

verby

Ons was jonk en jy romanties
Jy was aantreklik
Jy was oopkop
Jy het my hart laat klop
Groot bruin oe
'n meisie se droom
Jy was anders
en ek verlief
Gevry en baklei,
maar als was nog okey

Briewe geskryf en skool gebank
Dit weerklank...
Ek was jou Blom
en jy my Engel,
Matriekafskeid
en daarna London toe
Jy het my lief
Ek was blind
Gevry en baklei,
maar als was nog okey

London is 'n fees
en die saambly was lekker gewees.
Jy het na my gekyk
maar ek was alleen,
van "Comprimise" was daar geen
Jy het my lief
Ek was jou alles
maar ek is nou hard
Gevry en Baklei
maar als is nou verby

- Madeleine van Zyl


Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner