Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

Prinses Vreemdeling

Verwagtinge verbrokkel;
Jy bring my nie meer blomme nie.

Jou wasige oë
soos 'n spieël:
gesluit-
vir my.

Jy vou jou arms om jouself
en draai jou kop weg -
Jy't my afgehaal van my troon
en weet nou maar net van my...

Ek's Prinses vreemdeling -
Jou dade konkreter
as uitgetapte woorde

- Marlize Du Preez


Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner