Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

son

Hallo Son, hallo - jou ... ou windgat globe rekker!
Jy's tog altyd so cool, so mooi, ou rooi lekker
Vat my, vang my oog altyd eerste jou lekker wekker,
dan brand jy my die hel uit op die rooi trekker!
Hallo son, hallo jou ou lekker rooi-oog wetter -
ons wag jou in vandag, waars jy jou velle etter,
is ons te vroeg of brand jy hel agterkant vetter!
Hallo ou Son hallo - ons hou tog so baie van jou!

Martin Grobler

Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner