Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

Druk hulle

(as jy in dàài hoërskool kan survive . kan jy oral survive?)

Druk hulle druk hulle
Druk die kinders
Dood

Vereer hul prestasies
Laat dit reën op hul neer

Balkies op baadjies van bo van die hemel
Tot vêr onder die aarde

Hulle moet mos swaar dra
Dis hulle bagasie

En ek BREEK my kroon
In 'n duisend stukke
En voer die skare

Met brood

(Nadat ek gedink het aan 'n student se dood,
self het sy van 'n koshuis dak
Afgesweef. Nadat ek gesien het
wat het oorgebly,
van 'n 8 onderskeidings
hoogs gegradueerde vrou
nadat die spanning
van die winking
van 'n glinster career by
'n groot advertensiemaatskappy
- haar geheel en al,

wel ek het gesien,

die bitter klein kindjie,

wat nou oorbly.)

Mary Devienne

Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner