Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

Aan iemand ONGELOOFLIK besonders!

(Spesiaal uit my hart uit net vir jou, R.H)

Hoe kan 'n paar minute soveel beteken?

Ek ken jou al lank,
Ek weet hoe jy dink, hoe jy reageer en hoe jy terugtrek. Alhoewel jy my gistraand soos "pattie" in jou hande gehad het, Sal ek dit nooit vir jou sê nie,
Nee ... jy sal nooit eers weet van die gedig nie.

Ek het daar gesit, met my rug teen jou, voor jou,
Met jou polse op my ruggraat en jou vingerpunte op my haarwortels.
Ek kon dit handle; maar toe moes jy die nag gaan wakker maak.

Jou vingerpunte het gereik na die punt van hoendervleis.
My hele liggaam het met eens VOL hoendervleis geword,
My hart het vrees-aanjaend begin klop-klop-klop!

Die hele atmosfeer het bollemakiesie geslaan;
Ek kon 'n gevoel wat ek nog NOOIT in my lewe gevoel het nie.
Ek het IETS besonders gevoel wat ek nog nooit gevoel het nie.
Ek het vir die EERSTE KEER GEVOEL ek mal oor jou!

So mal dat my hart uit my borskas wil spring,
So mal dat ek wens jy wil my net eenkeer in my nek soen,
Net dat ek vir eenkeer TOTAAL en AL kan vergeet van tyd/plek/datum.

Ek wou nie hê jy moes ry nie,
Wou nog soo graag daar staan en jou "hug" vir ewig!

Waantoe gaan ons paadjie?
Met jou wat als binne hou en my my wat hier wonder ... sal net tyd ons hier uit kan help.

Oh ja ... vir die rekord ...
Dis NOU die imperfekte - perfekte oomblik om my vastedruk teen my hangkas,
Al is dit na 12 of al dra jy nie 'n das,
Kom gou, want die feeling vir jou bind my vas!

MEG

Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner