Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

Liefde

Liefde
Komplekse emosie
Diepste laagtepunt
Veerlig hoogtepunt
Reëlloos
Hartgebonde
Wanhoop
Hoop
Liefde

Soos 'n doudruppel op 'n kappertjieblaar
Glip gou hier dan weer daar
Onbevange, ongebind
binne-in steeds die seerkrykind

doudruppel suiwer, helderglans
emosies fel, sy hart verskans
Sonstrale weerkaats prismakleure
soveel fasette, soveel deure

'n Traan het geval, druppel gespat
Illusie van geluk vervat
sy belangrikheid is soos die wind
waai net oor die seerkrykind

Michelle Deetlefs

Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner