Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

Ideologieë van Onkundiges

almal sing 'n koor van naievity
almal jaag een of ander vorm van celebrity
jy aanbid my
maar ek lewe by myself verby
jou ideologie waaraan jy vasklou
ek weet nie meer waaraan om te glo nie
alles lyk vir my dieselfde
waarheen is my kinderdae helde
almal verdwyn soos spelde
in hierdie fucktup hooimied
raak alles weg ek's fokken desperaat
ek soek redes vir my haat
jy dink jy verstaan my
jy't alles alklaar vir jouself uitgewerk
ek wens ek was so naief soos jy
ek wens ek kon iewers ook so baie geloof in my kry
maar ek is nie ongelukkig nie onkundig nie
ek klou nie vas aan my onwerklike ideologieë nie
ek's messed up en gefok
te veel drank en seks en rook
ek vernietig myself
almal vernietig hulself
op een of ander wyse
moenie maak asof jy wyser is nie
moenie maak asof jy beter weet nie
want jy weet eintlik ook maar fokol
ek hoor stemme skree
hoeveel van myself moet ek nog vir jou gee?
my polse is gesny
my bloed lê in plasse vir jou
om van te kry
maar niemand weet wat gebeur in die donker kamer nie
vir hulle is jy maar net nog 'n onkundige
wat vas bly glo aan sy ideologie
hulle het vergeet niemand bly onkundig nie
naiewiteit word verlore langs die pad
niemand weet meer waaraan hulle glo nie
en dan's daar fokol oor van jou
so nou vat jy maar by my
meer as wat ek gesê het jy kan kry

Moniki Geldenhuys

Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner