Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

Ragel de Beer

Bekende bakens beur
Onbekend teen die ysige weer
Boere bekommerd oor die vee
Loop deur die sneeu en skree

Almal soek, oud en jonk
Slawe loop elkeen met lantern en pronk
Die bitter kou begin seer te byt
Selfs die diere in oorlewingstryd

Huilend sleep sy haar boetie saam
Die kleertjies is maar baie skaam
Ons kan nie stop, moet bly beweeg
Maar die koue het hul klaar geweeg

'n wit pilaar wys vir hul die merk
Ragel spring met klip aan die werk
Die gat in die miershoop vir haar boetie klein
Het sy weg van die koue gemyn

Die koue blou teen haar lyf, verlee
Haar boetie met haar klere geklee
Veilig teen die wrede kou
Het sy met haar lyfie hom toe gebou

Vroeg die môre het hul die soektog gestaak
Wit soos 'n engel wat 'n graf bewaak
sit sy by haar boetie in die witste sneeu
Ragel het my warm gehou

Salomon Bester

Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner