Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

Wat om van my te verwag

Nie baie mense ken my nie,
of laat ek eerder se nie
baie mense weet presies
hoe ek is nie

Praatjies hier en daar
oor my, maar nie
almal glo dit nie,of hoe?
glo hom,maar nie vir my nie

Ja,almal verander, maar
wil ek dan verander?

Simone Terblanche

'n Leeftyd tussen vreemdelinge

Nog 'n jaar,
nog 'n maand, nog 'n week, en
ek bly lief vir jou
nog 'n dag, nog 'n uur
nog 'n minuut tik verby
en elke sekond
wat ek asemhaal, besef ek
jy is, maar net nog 'n ou

maar dan vra ek hoekom
hou ek dan so van
jou?

Simone Terblanche

Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner