Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

-uittreksel "Droogtehulp"-

Hofmeyr se vlaktes is kaal en leeg - verlate
In hierdie week is daar droogte sonder enige genade
Teen die koppies van Adelaide huil 'n droë wind
Sy roep na droogte se kind

Vêr strek my gedagtes - verby Bedford se hoë sentimentele berge, Klipfontein se afdraai van
herinneringe; verby Loskop waar ek grootgeword het; Cradock; tot in die vlaktes waar jy is. Dis
droogte vir ons albei.

Ek wonder wat jy maak en of die wind van verlatenheid daar op Hofmeyr se vlaktes waai. Ek wens ek
kan weer na 'n aand van vodka en gegeurde tabak saam met jou wakker word met die oggendson deur die venster wat uitkyk op
die tuin en die ligte geur van jojoba olie in die lug. Jou arm om my; my hand op jou bors; ons gesigte naby mekaar

- Sophia Marais

Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner