Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

Die Skrikontdekking

Wanneer lewervlekke
oornag
jakkalsspore op my hande
prent
en grys spinnerrakke
smorens
om my slape skitter.

Wanneer die klein detail
van onthou
verwarrend verdof en
onbereikbaar ver
in ou laaie
verdwyn,
word die dag grou
by die skrikontdekking :
ek het oud geword!

- Stefnie Muller

kopiereg voorbehou deur skrywer

Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner