Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

Die Stad

Die stad hierdie stad
Met sy geweerskote en middernagserenes
Met sy yster, glas en koue grys geboue

Die stad hierdie stad
Met sy moordenaars en prostitute
Met donker stegies en gange

Die stad hierdie stad
Met sy parke, bome en diere
Met sy gesigte, mense en bedelaars

Die stad hierdie stad
Dis die stad waar ek jou verloor
Dis die stad

- Sakkie van der Mescht

Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner